Macaulay Culkin

Macaulay Culkin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Culkin in 2010

Geboortenaam Macaulay Carson Culkin
Geboorte 26 Augustus 1980 (1980-08-26)
Manhattan, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Kit Culkin, Patricia Brentrup
Lewensmaat Rachel Miner 1998-2002
Beroep(e) Akteur, regisseur, vervaardiger en musikant
Aktiewe jare 1985–1994, 2013–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Macaulay Culkin (gebore 26 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en musikant. Hy het sy loopbaan as 'n kinderakteur begin. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home Alone (1990), My Girl (1991), Home Alone 2: Lost in New York (1992), en The Good Son (1993).

Hy het opgehou om op te tree in 1994 en het sy terugkeer in 2003 gemaak met 'n rol op die televisieprogram Will and Grace en in die film Party Monster (2003). Hy het 'n outobiografiese boek geskryf, Junior, wat gepubliseer was in 2006.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne